Entrance: The entrance fee is
JUST R3 per person!
Date: 12 April 2025
Times:
Information: Time: Between 14h00
– 16h00! Passievolle, suksesvolle sangeres en liedjieskrywer, met baie jare se ondervinding in die musiekbesdryf.
Karlien Husselman en Anthony McGee is Afrikaans en Country sangers wat 'n fantastiese vermaak op die
verhoog bied.
Karlien Husselman is al oor die 20 jaar in die musiek bedryf en sing liedtjies soos:
Carolientjie soek 'n man
Ditto
Sing jou hart van liefde
Niemand nog soos jy
en vele meer
Haar nuwe album het sopas verskyn en was al op verskeie radio stasies. Haar album kan op al die digitale
platform afgelaai word.
VERSKEIE TREFFERS
Ditto Hier's my Hart My wens vir jou Skyn
KORTLIKSE BIOGRAFIE
2002 Top 50 Idols / Top 13
2003-2011 KKNK Huisgenoot / RSG en vele ander verhoë
Debuut Album vrystelling. Oorspronklike lied, NIEMAND NOG SOOS JY, Album bereik Goue
Status
2005
2009 - 2012 Tree op by Innibos hoofverhoog en talle ander feeste
2005 - 2022 Talle Top 20, Top 10 en Nommer 1 Treffers onderskeidelik op verskeie Radiostasies reg oor die
land met die volgende liedjies:
Dis blou sonder jou
Hier's my hart
Ditto
Sing jou hart van liefde
Skyn
Lig in die donker
Genomineer vir Vonk en Huisgenoot Toekennings
Jodel op Kurt Darren se lied Heidi
2019 SACMAF Toekennings ( South African Country Music Association Foundation)
WEN: Country Liedjieskrywer van die jaar
Country Lied van die jaar( Oorspronklike lied getiteld: Time to say
Goodbye ( My achy breaky heart)
2005 Maroela Malligheid Toer saam Juanita du Plessis, Zak van Niekerk, Thys die Bosveldklong,
Guillaum
2003-2009 KKNK Huisgenoot verhoog
2005-2009 RSG verhoog KKNK
Kirkwood Wildsfees hoofverhoog
2007-2009 Innibos Hoofverhoog
Aardklop Beeld verhoog
Elke groot fees tussen 2005 -2014
2009 KKNK - Opgetree saam Kurt Darren, duet met Papsopwinterwaternat
2006,2008,2010 Bloemfontein Skou - Hoof verhoog
2006 Sun City - Huisgenoot en Shoprite Verhoog
Bekendes met wie ek al verhoog gedeel het:Demi Lee Moore, Cheree en Wynand, Juanita du Plessis, Pieter Koen,
Lance James, Kurt Darren en vele meer.