< < < Back


Easter Celebration with Dirk van der Westhuizen

Entrance:

The entrance fee is JUST R5 per person! 

 

Date: 21 April 2025

Times:

Information:

Time: Between 14h00 – 16h00!

Soos meeste van ons weet is dit 'n bitter-soet gevoel wanneer jy tydens jou Desember vakansie onverwags verlief raak - en dan uit te vind die persoon bly honderde kilos van jou af. Dirk van der Westhuizen ken daardie gevoel te goed, daarom het hy en Emil Paul besluit om 'n somer-treffer daaroor te skryf sodat JY nie alleen hoef te voel nie. 

"Kommie Kommie, kom bietjie nader" is die magtelose roep na jou vakansie liefde met die hoop dat hy/sy nader sal trek en julle jul "steamy" romanse verder kan vat.

Dirk se Super-Catchy-Somer-Song "Kommie Kommie" is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Kom herleef weer daai romantiese memories terwyl jy die dansvloer vol dans!