Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 04 October 2025
Times:
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Die duo-groep MWAH se vertoning is vermaak vir die hele
gesin. Hulle sing die verhoog aan die brand met hulle eie treffers soos: Sandra
Prinsloo, Nuwe Begin en met "covers" wat oud en jonk laat saam sing.